Die seremonie begin stiptelik om 15:30. Beide die seremonie en die onthaal sal plaasvind by Snowflake in Potchefstroom.
Kinders:
Slegs per uitnodiging of reëling.
Drank:
Geen eie drank asb. Daar is 'n kontant kroeg met jagers...
Kleredrag:
Semi formeel.
Geskenk wenk:
As julle ietsie wil gee sal ons 'n koevertjie baie waardeer!
Verblyf:
Daar is ongelukkig nie verblyf by Snowflake nie maar loer gerus na die verblyf opsies ook op die webtuiste gelys.
Ons trou oor 'n langnaweek (die Maandag is ‘n vakansiedag) so bespreek asb vroegtydig verblyf.
Metgesel:
Slegs per uitnodiging.
Vrydag 25 April 2025 braai:
Ons gaan die Vrydagaand voor die troue almal saam braai. Verdere reëlings oor dit sal volg. As julle wil saam braai, bespreek asb vir julle vir die Vrydag ook verblyf.